James Lovelock | |
---|---|
Lovelock in 2005 | |
Gebore | James Ephraim Lovelock 26 Julie 1919 Letchworth Garden City, Hertfordshire |
Sterf | 26 Julie 2022 Abbotsbury |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Beroep | Onafhanklike wetenskaplike, skrywer, navorser en omgewingskundige |
Bekend vir | Gaia-hipotese ontwikkel, omgewingkundige en uitvinder |
Webwerf | JamesLovelock |
James Ephraim Lovelock (Letchworth, 26 Julie 1919—Abbotsbury, 26 Julie 2022)[1] was 'n voormalige onafhanklike wetenskaplike, skrywer, navorser en omgewingskundige. Hy was veral bekend daarvoor dat hy die Gaia-hipotese voorgestel en gepropageer het, waarin hy sê dat die aarde as 'n soort superorganisme funksioneer.